Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Kaart van Suid-Afrika wat Dr. Ruth Segomotsi Mompati in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC39
Plaaslike munisipaliteite Groter Taung, Kagisano, Naledi, Mamusa, Lekwa-Teemane, Molopo
Hoofstad Vryburg
Burgemeester Govan Lobelo
Grootste tale Tswana, Afrikaans, Xhosa
Oppervlakte 43 700 km²
Bevolking 463 815 (2011)

Die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Bophirima-distriksmunisipaliteit) is een van die 4 Distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Vryburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC39.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy